|
Big Boet - Gr 2/3 consists
of 26 programmes and divided into two languages namely
English and Afrikaans with 13 programmes each. Each
language section focuses on the development of basic
learning skills. In all areas the programmes are making
use of the 'adaptive learning system' where the learner
is promoted to a higher level by
the computer when achieved 80% or more. The levels of
difficulty are
controlled by time limits. The levels can also be adjusted
by hand.
The data base of this programme can store1000
names. The results obtained during the exercises are
listed against each learner's name on a daily basis.
An analysis may be viewed to find the learner's strong
and weak learning areas.
Gr 2-3 Big Boet
Ouderdom: 7-9 Jaar
Vaardigheidsontwikkeling – aanvullend
Inhoud:
- Lees; rympies, meervoude, lees
met begrip
- Wiskunde; vermenigvuldiging 2-5X tafel,
deling,
optel, aftrek en woordsomme.
- Spelling
- Denke; laterale denke en assosiasie
- Geheue; met klanke en met prente
- Bonusspeletjie
Die Big Boet Gr 2-3 bestaan uit
26 programme, 13 in Afrikaans en 13 in Engels
Elke taalafdeling fokus op die ontwikkeling van basiese
leervaardighede.
In alle areas van die program word gebruik gemaak van
die ‘aanpasbare
leerstelsel’ m.a.w. die leerder word na ‘n
hoër vlak bevorder wanneer
80% en meer behaal word. Die moeilikheidsgraad per vlak
word deur tyd beheer.
Die vlakke kan ook per hand aangeskuif word.
Program-inhoud
Lees
- bevat 30 rympies en vrae met elke oefening
- 600 enkelvoudige en meervoudige woorde
en vrae.
- Lees met begrip; 150 aannames in wiskunde,
wetenskap en algemene kennis
word gemaak met ‘n ‘reg of verkeerd’
antwoord.
Wiskunde
- Vermenigvuldiging met ‘n leerfase
waar die leerder die 2-5X tafels
oefen en hom/haarself daarna toets by die toetsfase.
- Deling met ‘n leerfase wat die
kind die beginsels van deling leer en die leerder
daarna toets.
- Optelling en aftrekking word in ‘n
veerpylbordspel aangebied wat die waarde van
hoofrekene beklemtoon.
- 150 woordsomme met ‘n variasie
van vrae insluitende breuke word aangebied.
Denke
- laterale denke met 50 doolhowe wat
voltooi moet word deur al die groen
smaragte te kollekteer en dan die skatkis te vind.
Dié programdeel vereis
planning en rigting.
- Assosiasie; 300 prente om te assosieer
met woorde.
Spelling
- 950 spelwoorde, beginnende by 4-letterwoorde
in vlak 1 en eindig met
10-letterwoorde in vlak 4. Elke spelwoord word deur
‘n woordverklarende
leidraad vergesel.
Geheue
- met klanke is ‘n prettige speletjie,
honderde klankvolgordes word deur
musiek-instrumente gespeel en die leerder moet die
volgorde herhaal.
- met prente toets die leerder se geheue
in 5 rondtes.
Verslag en analise
Die databasis van die program stoor tot ‘n 1000
name en uitslae. Die uitslae wat die leerder na ‘n
oefening verdien het, word teenoor sy/haar naam gestoor.
Die analise dui die leerder se sterk en swak leerareas
aan.
Die inhoud van die sagteware is daarop gemik om die
leerder se vaardighede te stimuleer en te ontwikkel
asook die bewusmaking van spoed (tyd), konsentrasie
en selfstandigheid wat hom/haar voorberei vir die sekondêre
opvoedingsfase. Die Super Kid en Big Boet ! –reeks
is bekostigbaar en is uiters geskik vir tuisonderrig
wat die leerder in ‘n ontspanne toestand laat
werk sonder toesig.
Reading
- Consists of 30 popular rhymes and questions
- 600 singular and plural words with
illustrations and questions
- Read with comprehension; 150
statements taken from maths, science and general knowledge
learning areas with a 'right or wrong' answer.
Mathematics
- Multiplication with learning phase
where the learner can learn
times tables from X2 to X5 and a test phase to test
himself.
- Division with learning phase to teach
the learner the principles of
division and a test phase to test himself against
to what he has
learned.
- Addition in a dart game format to teach
the learner the value of
arithmetic.
- Subtraction in a dart game format to
teach the learner the value of
arithmetic.
- Problem sums; 150 word sums with various
questions including fractions.
Thinking
- 50 mazes to complete by catching
all the emeralds and then the treasure chest, this
programme exercises the learner's planning skills
and direction.
- 300
pictures to associate with words.
Spelling
- 950 spelling words, starting with 4
letter-words in level 1 and ending with 10 letter-words
in level 4 with word-explanation
(a clue to the word to be spelt).
Memory
- With sounds is a fun game with
hundreds of sound sequences played by
musical instruments and then repeated on the same
sequence by the learner.
- With pictures test the learner's memory
in 5 rounds.

Memory with sounds. This inteactive
format makes learning fun
|